Search

Shopping cart

No products in the cart.

Die Uil In die Ysbos (Paperback)

Die Uil In die Ysbos (Paperback)

(0 reviews)
Price: $16.992 $21.24
SKU: #QS36501055883
Availability: In stock

Gracie-Jane Coetzee se eerste kleinkind word gebore kort voordat die president die eerste inperking aankondig. Gracie is n skrywer en illustreerder van kinderboeke, en nie juis n konvensionele ouma nie. Sy verkies die geselskap van haar getroue basset-hond bo enige...

Quantity:

Gracie-Jane Coetzee se eerste kleinkind word gebore kort voordat die president die eerste inperking aankondig. Gracie is n skrywer en illustreerder van kinderboeke, en nie juis n konvensionele ouma nie. Sy verkies die geselskap van haar getroue basset-hond bo enige ander verhouding in haar lewe. Saans wanneer PTS haar tussen die mure van haar huis rondjaag en die gevoel van onheil soos n uil op die dak kom sit, dokter sy graag die kompulsief obsessiewe simptome met n glasie wyn of twee . . .

There are no reviews yet.