Search

Shopping cart

No products in the cart.

Die Swart Kat Slaan ‘n Nar (Paperback)

Die Swart Kat Slaan ‘n Nar (Paperback)

(0 reviews)
Price: $7.08 $8.85
SKU: #QS36501059600
Availability: In stock

'n Verwaande dief wat homself Die Nar noem en hou van publisiteit; ontvoering; spioenasie ... Ja-nee, die Swart Kat het weer sy misdaadbestrydende hande vol! Hoe sal di gemaskerde held die skurke hierdie keer uitoorl? Sal hy die raaisels kan...

Quantity:
Categories :

‘n Verwaande dief wat homself Die Nar noem en hou van publisiteit; ontvoering; spioenasie … Ja-nee, die Swart Kat het weer sy misdaadbestrydende hande vol! Hoe sal di gemaskerde held die skurke hierdie keer uitoorl? Sal hy die raaisels kan oplos voor die simpel sersant Kobus Bril dit regkry? En belangrikste van alles: Gaan almal hierdie keer weet dat die Swart Kat toegeslaan het?

There are no reviews yet.