Search

Shopping cart

No products in the cart.

Die Sonskynfeetjie van die Grootrivier Christelientjie (Paperback)

Die Sonskynfeetjie van die Grootrivier Christelientjie (Paperback)

(0 reviews)
Price: $8.968000000000002 $11.21
SKU: #QS36501061790
Availability: In stock

In die magiese woud van die Grootrivier woon duisende feetjies, elkeen met haar eie spesiale taak. Maar die sonskynfeetjie, Christelientjie, is anders sy is n Downsindroom-feetjie met n hart van goud. Sy bring lig en warmte waar sy gaan, en...

Quantity:

In die magiese woud van die Grootrivier woon duisende feetjies, elkeen met haar eie spesiale taak. Maar die sonskynfeetjie, Christelientjie, is anders sy is n Downsindroom-feetjie met n hart van goud. Sy bring lig en warmte waar sy gaan, en leer die ander bewoners van die woud dat geduld, deursettingsvermo en vriendelikheid kragtiger is as perfeksie. Toe die trotse Kolonel Wolhuter Wurm haar as dom uitskel, wys sy hom dat moed en deernis die ware maatstaf van wysheid is. n Warm, humoristiese verhaal oor aanvaarding, diversiteit en die mooi van elke kind se unieke lig.

There are no reviews yet.