Search

Shopping cart

No products in the cart.

Die Avonture van Speurhond Willem: Omnibus 2 (Paperback)

Die Avonture van Speurhond Willem: Omnibus 2 (Paperback)

(0 reviews)
Price: $12.744 $15.93
SKU: #QS36501043623
Availability: In stock

'n Paar jaar gelede het 'n sending van die beroemde Willem skeefgeloop en het hy in Kaapstad by die DBV beland. Dis waar Adriaan en sy ouers die oulike swartenwit spanjoelhondjie raakgeloop het. En nou is Adriaan en Willem onafskeidbaar....

Quantity:
Categories :

‘n Paar jaar gelede het ‘n sending van die beroemde Willem skeefgeloop en het hy in Kaapstad by die DBV beland. Dis waar Adriaan en sy ouers die oulike swartenwit spanjoelhondjie raakgeloop het. En nou is Adriaan en Willem onafskeidbaar. Hierdie tweede omnibus bevat nog drie lekkerleesavonture: Hulle reis na die Internasionale Ruimtestasie (ja, honde in die ruimte is nie so ongewoon nie!), NewYork en Namibi, en oral wag daar speurwerk.

There are no reviews yet.