Search

Shopping cart

No products in the cart.

Die Anglo-Boereoorlog in Kleur, Volume II: Guerillaoorlog, 1900-1902 (Hardcover)

Die Anglo-Boereoorlog in Kleur, Volume II: Guerillaoorlog, 1900-1902 (Hardcover)

(0 reviews)
Price: $25.960000000000004 $32.45
SKU: #QS36501062566
Availability: In stock

Verdere tonele en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog (18991902) kry lewe in hierdie unieke versameling gekleurde fotos van een van die grootste konflikte in Suid-Afrika. Die beelde gee n oorsig oor die werklikheid en hartseer van di oorlog. Volume 1 het...

Quantity:
Categories :

Verdere tonele en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog (18991902) kry lewe in hierdie unieke versameling gekleurde fotos van een van die grootste konflikte in Suid-Afrika. Die beelde gee n oorsig oor die werklikheid en hartseer van di oorlog. Volume 1 het die konvensionale fase van die Anglo-Boereoorlog uitgebeel. Volume 2 dek die guerrillaoorlogvoering vanaf 1900 tot 1902 en beeld onder andere die tragedie van die verskroeideaardebeleid uit en die daaglikse roetine van Boeregevangenes in die konsentrasiekampe, plaaslik en oorsee. Die vredesproses n vredesluiting en interessanthede oor die nasleep van die oorlog word ook uitgelig.

There are no reviews yet.