Search

Shopping cart

No products in the cart.

Die Anderste Meisie (Paperback)

Die Anderste Meisie (Paperback)

(0 reviews)
Price: $5.192 $6.49
SKU: #QS36501048459
Availability: In stock

Petra en Wouter bots toe hulle mekaar die eerste keer ontmoet. Wouter glo die "lyflike aspekte" is die belangrikste element in 'n verhouding. Petra verskil en opper die eienskappe wat "vir enige intelligente vrou" veel sterker weeg: volwassenheid, betroubaarheid en...

Quantity:
Categories :

Petra en Wouter bots toe hulle mekaar die eerste keer ontmoet. Wouter glo die “lyflike aspekte” is die belangrikste element in ‘n verhouding. Petra verskil en opper die eienskappe wat “vir enige intelligente vrou” veel sterker weeg: volwassenheid, betroubaarheid en geesgenootskap.Teen sy sin boei Petra se lys vir Wouter en hy nooi haar saam Magaliesberge toe. Hy besef gou hy is dolverlief op die anderste meisie. Petra begin self lief raak vir die selferkende rokjagter.Maar sal sy hom ooit volkome kan vertrou?

There are no reviews yet.