Search

Shopping cart

No products in the cart.

Die Aksie-Bybel: Raai-Raai-Speletjie

Die Aksie-Bybel: Raai-Raai-Speletjie

(0 reviews)
Price: $7.032 $8.79
SKU: #QS36501056532
Availability: In stock

As kinders van Die Aksie-Bybel gehou het, sal hulle mal wees oor Die Aksie-Bybel: Raai-raai-speletjie. Dit was nog nooit so lekker of maklik om die Bybel te leer ken nie.Hierdie prettige speletjie bied:99 kaartjies met 20 leidrade elk oor persoon,...

Quantity:

As kinders van Die Aksie-Bybel gehou het, sal hulle mal wees oor Die Aksie-Bybel: Raai-raai-speletjie. Dit was nog nooit so lekker of maklik om die Bybel te leer ken nie.
Hierdie prettige speletjie bied:

  • 99 kaartjies met 20 leidrade elk oor persoon, plek of voorwerp in die Bybel, asook Skrifverwysings om verdere Bybellees aan te moedig
  • n Vinnige verwysing na waar die storie in Die Aksie-Bybel gevind kan word
  • n Instruksiekaartjie met aanwysings vir 3 maniere waarop die speletjie gespeel kan word

Die kaartjies is gellustreer deur Sergio Cariello, wat Die Aksie-Bybel gellustreer het. Hierdie speletjie is ideaal om in die kar te speel op die langpad of sommer vir n speletjiesaand by die huis. Dit sal kinders se kennis van die Bybel op n prettige en interaktiewe manier verbreed.

There are no reviews yet.