Die 17de Veer (Paperback)
Die 17de Veer (Paperback)
Price:
$11.328000000000001 $14.16
SKU:
#QS36501039292
Availability:
In stock
Lara werk in haar vrye tyd by n tatoeersalon, en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het nie. Alex het in n kinderhuis grootgeword en het n vreemde fassinasie met uile. Lara weet dit nog nie, maar...
Quantity:
Categories :
Lara werk in haar vrye tyd by n tatoeersalon, en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het nie. Alex het in n kinderhuis grootgeword en het n vreemde fassinasie met uile. Lara weet dit nog nie, maar haar en Alex se stories is op die punt om vir ewig verstrengel te word. En alles begin met n boks vol briewe wat sy in n hoededoos op haar ma se kas ontdek.
There are no reviews yet.