Search

Shopping cart

No products in the cart.

Brief Op Veertigduisend Voet (Paperback)

Brief Op Veertigduisend Voet (Paperback)

(0 reviews)
Price: $11.328000000000001 $14.16
SKU: #QS36501061148
Availability: In stock

Soos die verwysing na perspektief in sy digbundeltitel, Brief op veertigduisend voet, aandui, laat Dreyer die leser nuut en in verwondering na objekte en verskynsels kyk.Lig, wat sig moontlik maak, word metafories ingespan vir die menslike belewening van die verbygaan...

Quantity:

Soos die verwysing na perspektief in sy digbundeltitel, Brief op veertigduisend voet, aandui, laat Dreyer die leser nuut en in verwondering na objekte en verskynsels kyk.

Lig, wat sig moontlik maak, word metafories ingespan vir die menslike belewening van die verbygaan van tyd. Verlatenheid, ooptes, en ongekarteerde gebiede word metafore vir die onsekerheid en prekre avontuur van die post-postmoderne mens.

Die bundel sluit natuur- en bewaringsgedigte in, asook reisgedigte, verweef met geskiedenis, wat die mens se interaksie met sy omgewing belig.

Spanning tussen die antieke en moderne word geskep met die insluiting van gedigte oor tegnologiese en wetenskaplike innovasie, asook wetenskapsfiksie reeds deur die titel gesuggereer. En menslike verhoudinge deur die brief van die titel geaktiveer word in roerende dog onsentimentele liefdesgedigte verbeeld.

Brief op veertigduisend voet is opwindend en verbeeldingryk, terwyl dit ook die beste aspekte van die potiese tradisie bevat.

There are no reviews yet.