Search

Shopping cart

No products in the cart.

Bloedbande (Paperback)

Bloedbande (Paperback)

(0 reviews)
Price: $13.216000000000001 $16.52
SKU: #QS36501056285
Availability: In stock

Na die gewoel en gejaag van die grootstad het inspekteur Adriaan Kruger begin gewoond raak aan die relatief rustige lewe op die dorpie Overberg. Hy en Karien is baie gelukkig en nou verwag sy hulle tweeling. Hy word dan boonop...

Quantity:
Categories :

Na die gewoel en gejaag van die grootstad het inspekteur Adriaan Kruger begin gewoond raak aan die relatief rustige lewe op die dorpie Overberg. Hy en Karien is baie gelukkig en nou verwag sy hulle tweeling. Hy word dan boonop tot kaptein bevorder.

Maar onheil slaap nooit nie en twee misdade stuur skokgolwe deur die gemeenskap: die aanval op n jong meisie, en dan dt wat lyk na bloedige gesinsmoord. As hy maar net kan fokus op die moord, sal sy taak vergemaklik word, maar die meisie wat aangeval is se pa is n vooraanstaande man in hierdie geweste. En soms wil dit lyk of daar n verband is tussen di twee misdade . . .

There are no reviews yet.