Search

Shopping cart

No products in the cart.

Bethulie (Trade Paperback)

Bethulie (Trade Paperback)

(0 reviews)
Price: $16.992 $21.24
SKU: #QS36501054608
Availability: In stock

Rensche van der Walt was slegs 23 jaar oud toe Britse soldate haar en haar gesin van hul plaas na die Bethulie-konsentrasiekamp weggevoer het. Sy het van die begin af dagboek gehou. Haar ongekunstelde beskrywings verplaas die leser direk na...

Quantity:
Categories :

Rensche van der Walt was slegs 23 jaar oud toe Britse soldate haar en haar gesin van hul plaas na die Bethulie-konsentrasiekamp weggevoer het. Sy het van die begin af dagboek gehou. Haar ongekunstelde beskrywings verplaas die leser direk na die kamp se tentedorp waar jy saam met haar honger, dors en koud kry. Haar eerlike beskrywings van die skokkende wanvoeding, siektes en oorbevolking gee nuwe betekenis aan kille statistieke. Die dagboek word nou vir die eerste keer in 60 jaar weer uitgegee.

There are no reviews yet.