Search

Shopping cart

No products in the cart.

Best Books vir Klaslees: Platsak maak ‘n Plan (Paperback)

Best Books vir Klaslees: Platsak maak ‘n Plan (Paperback)

(0 reviews)
Price: $8.256 $10.32
SKU: #QS36501043805
Availability: In stock

Die veertienjarige Ethan droom daarvan om eendag rugbyster te word. Hy is baie geheg aan Leo, 'n Jack Russell-hondjie wat hy by die DBV aangeneem het. Op dag kondig Ethan se pa aan dat hulle gesin Nieu-Seeland toe emigreer en...

Quantity:
Categories :

Die veertienjarige Ethan droom daarvan om eendag rugbyster te word. Hy is baie geheg aan Leo, ‘n Jack Russell-hondjie wat hy by die DBV aangeneem het. Op dag kondig Ethan se pa aan dat hulle gesin Nieu-Seeland toe emigreer en dat hulle nie kan bekostig omLeo saam te neem nie. Ethan begin dadelik planne beraam om geld in te samel, want lewe sonder sy beste vriend is ondenkbaar. R40 000 is baie geld, en drie maande is baie min tyd . . .

There are no reviews yet.