Search

Shopping cart

No products in the cart.

Best Books vir klaslees: Nuwe trieks vir ou honde

Best Books vir klaslees: Nuwe trieks vir ou honde

(0 reviews)
Price: $8.256 $10.32
SKU: #QS36501043274
Availability: In stock

Wanneer die dertienjarige Daniel by die hondeskuiling opdaag om vir honde te lees en sy leesvertroue op te bou, kruis sy pad met Stoffel, 'n steekhaarfoksterrier. Stoffel ontsnap en Daniel sit hom agterna. Albei beland in 'n stormwaterpyp in 'n...

Quantity:

Wanneer die dertienjarige Daniel by die hondeskuiling opdaag om vir honde te lees en sy leesvertroue op te bou, kruis sy pad met Stoffel, ‘n steekhaarfoksterrier. Stoffel ontsnap en Daniel sit hom agterna. Albei beland in ‘n stormwaterpyp in ‘n verlate veld. Vasgekeer in ‘n ondergrondse tonnel lyk Stoffel se kanse skraal om vir Oupa Solly op te spoor; selfs skraler as Daniel se droom om op te hou hakkel. Maar ou honde kan mos nuwe trieks leer…

There are no reviews yet.