Search

Shopping cart

No products in the cart.

Ben en die Groot Konsert

Ben en die Groot Konsert

(0 reviews)
Price: $8.968000000000002 $11.21
SKU: #QS36501045638
Availability: In stock

In die nuutste boek in die gewilde Ben-reeks, hou Ben se skool n groot konsert. Ben moet die hoofrol speel, maar hy voel bang en skaam. Wat as almal vir hom lag? Gelukkig het sy maatjie vir hom goeie raad!-...

Quantity:

In die nuutste boek in die gewilde Ben-reeks, hou Ben se skool n groot konsert. Ben moet die hoofrol speel, maar hy voel bang en skaam. Wat as almal vir hom lag? Gelukkig het sy maatjie vir hom goeie raad!

– Ben en die groot konsert is die vyfde boek in die gewilde Ben-reeks deur Zulka Smit.
– Die Ben-reeks het al drie ATKV-Woordveertjies verower.
– Zulka Smit is bekend vir haar Facebook-blad, Uit die pen van n mamma en juffrou.
– Hierdie boek is ideaal vir gebruik in die klaskamer en tuis, en sal help om gesprekke met jong kinders te begin oor vrese, selfvertroue en hoe om situasies met n positiewe gesindheid aan te pak.
– Die storie bevat Christelike temas en waardes en is realisties aangesien die skrywer self n onderwyseres is.
– Johann Strauss se pragtige illustrasies maak hierdie reeks uiters besonders.

There are no reviews yet.