Search

Shopping cart

No products in the cart.

Atrium: Gedigte 1970-2025 (Paperback)

Atrium: Gedigte 1970-2025 (Paperback)

(0 reviews)
Price: $15.104 $18.88
SKU: #QS36501043774
Availability: In stock

Dit is vanjaar die bekroonde digter Marlise Joubert se 80ste verjaarsdag. Om die geleentheid te herdenk, het Karen de Wet 'n keuse uit Joubert se digbundels saamgestel. Die bundel bevat gedigte uit haar elf gepubliseerde bundels (gepubliseer tussen 1970 en...

Quantity:
Categories :

Dit is vanjaar die bekroonde digter Marlise Joubert se 80ste verjaarsdag. Om die geleentheid te herdenk, het Karen de Wet ‘n keuse uit Joubert se digbundels saamgestel. Die bundel bevat gedigte uit haar elf gepubliseerde bundels (gepubliseer tussen 1970 en 2023), asook ‘n aantal nuwe, voorheen ongepubliseerde gedigte. Atrium is ‘n versamelaarsitem wat op elke posieliefhebber se boekrak hoort.

There are no reviews yet.