2027 Skooldagboek – Dagbeplanner vir Seuns (Paperback)
2027 Skooldagboek – Dagbeplanner vir Seuns (Paperback)
Price:
$4.672 $5.84
SKU:
#QS36501050307
Availability:
In stock
Met nuwe, interessante en oulike aktiwiteite is Skooldagboek 2027 vir laerskoolseuns n moet-h.Kenmerke sluit in:Twee dae per bladsy, met plek vir ouer/voog se handtekeningKalender vir 2027, en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibi en BotswanaKlasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroostersInteressante feite, grappies,...
Quantity:
Categories :
Met nuwe, interessante en oulike aktiwiteite is Skooldagboek 2027 vir laerskoolseuns n moet-h.
Kenmerke sluit in:
- Twee dae per bladsy, met plek vir ouer/voog se handtekening
- Kalender vir 2027, en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibi en Botswana
- Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
- Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke bladsy
- Speletjies soos verbind die nommers, soek die verskille, blokraaie en wiskunde-kopkrappers
- Suid-Afrika se volkslied
- 210 x 142 mm, sagteband
There are no reviews yet.