2027 Dagboek – Dagbeplanner – Onbeskryflike Genade – Ringbind
2027 Dagboek – Dagbeplanner – Onbeskryflike Genade – Ringbind
Price:
$7.08 $8.85
SKU:
#QS36501050153
Availability:
In stock
Die Onbeskryflike Genade Dagbeplanner 2027 is n praktiese 12-maande-dagbeplanner. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en dit bevat n inspirerende teksvers vir elke week en meer as genoeg plek vir aantekeninge.Hierdie dagbeplanner bied die volgende:Weekbeplanner vir Januarie 2027 tot Desember...
Quantity:
Categories :
Die Onbeskryflike Genade Dagbeplanner 2027 is n praktiese 12-maande-dagbeplanner. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en dit bevat n inspirerende teksvers vir elke week en meer as genoeg plek vir aantekeninge.
Hierdie dagbeplanner bied die volgende:
- Weekbeplanner vir Januarie 2027 tot Desember 2027
- n Kalender vir 2027 en 2028
- n Lys openbare vakansiedae
- n Inspirerende teksvers vir elke week
- Plek vir adresse en telefoonnommers en ekstra notas
- 118 eenkleur-bladsye
There are no reviews yet.