2027 A4 Dagboek – Professionele Jaarbeplanner – Wees Stil en Weet – Kunsleer
2027 A4 Dagboek – Professionele Jaarbeplanner – Wees Stil en Weet – Kunsleer
Price:
$14.112000000000002 $17.64
SKU:
#QS36501050154
Availability:
In stock
Die Wees Stil en Weet Professionele Jaarbeplanner 2027 is n omvattende dagbeplanner in A4-formaat, ideaal vir elkeen wat n besige en veeleisende lewe het. Dit het n bladsy per dag vir afsprake, verdeel in tydgleuwe van n halfuur elk. Die...
Quantity:
Categories :
Die Wees Stil en Weet Professionele Jaarbeplanner 2027 is n omvattende dagbeplanner in A4-formaat, ideaal vir elkeen wat n besige en veeleisende lewe het. Dit het n bladsy per dag vir afsprake, verdeel in tydgleuwe van n halfuur elk. Die dagbeplanner het n kunsleer-omslag en n Bybellees-plan sodat jy die Bybel in n jaar kan deurlees.
Ander kenmerke van hierdie dagbeplanner:
- n 12-maande-dagbeplanner (Januarie 2027-Desember 2027) in A4-formaat
- n Bladsy per dag vir afsprake
- n Teksvers vir elke dag
- Plek vir elke dag se doen-lysie
- Onderaan elke dubbelbladsy is n mini-jaarkalender van 2027
- n Maandbeplanner en begrotingsbladsy vir elke maand
- n Lys openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en n omrekeningstabel
- n Jaarbeplanner vir 2027 en 2028
- Plek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting
- Teksverse vir spesifieke behoeftes
- Beplanningsbladsye vir Januarie 2028
- 400 eenkleur-bladsye
There are no reviews yet.