2026 Dagbeplanner Leefstyl Vir Die Vrou (Hardcover)
2026 Dagbeplanner Leefstyl Vir Die Vrou (Hardcover)
DieChristen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2026kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer...
Quantity:
Categories :
DieChristen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2026kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat stylvolle volkleur-insetsels met pragtige fotografie en keurig uitgesoekte aanhalings wat vreugde verskaf en kreatiwiteit bevorder.
Kenmerke sluit in:
Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibi en Botswana
Jaarbeplanners en kalenders vir 2026 en 2027
Maandkalenders
n Bladsy per dag met plek vir afsprake en prioriteite
Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse
221 x 163 mm, hardeband met merklint om jou plek te dui
There are no reviews yet.